Testimonial
Sleeper bunk and futon
Ek het November 2007 toevallig op jul website af gekom , na vele frustrasies om die regte bed vir my seuntjie op te spoor. Jul website is uiters gebruikersvriendelik veral vir ñ leek soos ek. Jul vriendelike en flinke diens het gesorg dat ons reeds vroeg in Desember sy kamer kon oordoen. Dit was my eerste aankope oor die internet en voorwaar die moeite werd. Die naverkope diens is ook baie goed. BAIE DANKIE.